Oxalis cuneata is 'n meerjarige knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Daar is twee bevolkings vanaf Bitterfontein tot by Vanrhynsdorp. Die een by Vanrhynsdorp word bedreig deur potensiële mynbou aktiwiteite.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
cuneata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika