Tandra Quinn (27 Maart 1931 – 21 September 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Problem Girls, Mesa of Lost Women en The Neanderthal Man (1953).

Filmografie Rolprente 1953: Problem Girls 1953: Mesa of Lost Women 1953: The Neanderthal Man

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu