Andre De Grasse (* 10 November 1994) is 'n Kanadese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2016 en 2020 deelgeneem.Andre De Grasse
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kanadese atlete