Die bokspootjie (Oxalis caprina)is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant staan ook bekend as die boksuring.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
caprina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika