Elegia recta is 'n meerjarige plant wat deel van die Restionaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Malmesbury tot by die Agulhasvlakte voor en het 'n voorkomsgebied van 15 000 km². Daar is minder as twintig subbevolkings bekend en hulle word bedreig deur gewasverbouing, stedelike-en-kus ontwikkeling, oorbeweiding en indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
recta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika