Elegia acockii is 'n meerjarige plant wat deel van die Restionaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Vlakte tot by Malmesbury voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 425 km² en daar is vyf bevolkings bekend. Die plant kom nie meer by Kraaifontein en Stellenbosch voor nie maar wel by Riverlands natuurreservaat.
Die spesie is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
acockii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika