Podocarpus totara is 'n boom wat deel van die Podocarpaceae familie is. Die spesie is endemies aan Nieu-Seeland, beide die noord- en suid-eilande.

Galery

Bronnelys Plants of the World

totara Kategorie:Flora van Nieu-Seeland Kategorie:Endemiese plante van Nieu-Seeland