Stade Amary Daou is 'n veelgebruikte stadion in Ségou, Mali met sitplek vir 15 000 mense en dit is in 2001 geopen. Dit word tans meestal vir sokkerwedstryde gebruik en dien as 'n tuisveld van AS Biton.Dit het ook wedstryde vir die 2002 Afrikabeker-toernooi aangebied.

Verwysings

Eksterne skakels Stadion se profiel - Soccerway.com

Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Stadions