Marílson Gomes dos Santos (* 6 Augustus 1977) is 'n maratonatleet van Brasilië. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2008, 2012 en 2016 deelgeneem.Marílson dos Santos
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Brasiliaanse atlete