Esmeralda de Jesus Garcia (* 16 Februarie 1959) is 'n uitgetrede atleet van Brasilië, wat aan die verspring en driesprong asook naellope deelgeneem het. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1976 en 1984 deelgeneem.Esmeralda GarciaEsmeralda DE JESUS FREITAS GARCIA
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Brasiliaanse atlete