duimnael|regs|200px|Juho Hänninen in 2013 Juho Hänninen (gebore 25 Julie 1981) is 'n Finse tydrenjaer. Hy is die 2010 Interkontinentale Tydrenuitdaagkampioen en 2011 Super 2000 Wêreldtydrenkampioenskap (S-WRC) kampioen met navigator Mikko Markkula wat hy ingeskryf het vir Red Bull Škoda. Hy het ook die 2004 Groep N Finse Tydrenkampioenskaptitel gewen, en maak sy debuut in die Wêreldtydrenkampioenskap gedurende die 2006-seisoen. links|duimnael|Hänninen met 'n Lancer WRC 05 by die 2007 Tydren Finland. links|duimnael|Hänninen met 'n Škoda Fabia S2000 by die 2010 Tydren Finland.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf Hänninen by eWRC Hänninen by RallyBase
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Tydrenjaers