Die klawersuring (Oxalis smithiana) is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die geofiet in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
smithiana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika