Aggripa Matshameko (* 25 Mei 1970) is 'n uitgetrede atleet van Botswana. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1996 en 2000 deelgeneem.Aggripa MatshamekoAggripa MATSHAMEKO

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Botswanese atlete