Aan die kuste van Suider-Afrika is daar verskeie plekke met die name Robeiland, Seal Island, Robbeneiland, ens.
Robeiland, by 26° 35′ 43″ suid, 15° 9′ 23″ oos, noord van Lüderitz Robeiland, Valsbaai Robbeneiland in Tafelbaai Robeiland by Voorbaai, 34° 9′ 22.5″ suid, 22° 5′ 19″ oos Robeiland is een van die eilandjies in die argipel bekend as Voëleiland, Algoabaai Robberg-skiereiland by Plettenbergbaai Seal Point aan die kus by Kaap St. Francis Seal Point by Knysna Robbe-eiland by die hawe van Port Nolloth Robbensteen-eiland, aantal kilometer noord van Bloubergstrand