Xysmalobium baurii is 'n meerjarige plant wat deel van die Apocynaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die plant word as uitgestorwe beskou. Dit is laas in 1890 in Bizana gesien. Dit spesie het 'n voorkomsgebied van 500 km² maar die area is ontwikkel vir boerdery en dus omgeploeg. Die habitat wat oorgebly het is vertrap en totaal oorbewei deur vee.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

baurii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika