Oxalis phloxidiflora is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van die sentrale Sederberg tot by die onder-Bokkeveld voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 400 km². Die spesie is deel van die fynbos en is seldsaam.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
phloxidiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika