Oxalis louisae is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Kamieskroon in Namakwaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 470 km² en daar is minder as vyf subpopulasies bekend.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

louisae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika