Oxalis lasiorrhiza is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville in die renosterveld voor. Daar is twee subpopulasies bekend.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

lasiorrhiza Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika