De Vries is 'n van en kan na die volgende persone verwys:
Abraham H. de Vries (1937-2024), Afrikaanse kortverhaalskrywer. Anastasia de Vries (1960-2024), Afrikaanse joernalis, rubriekskrywer en lektor. Annelise de Vries (gebore 1990), taalkundige en aangewese hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Casper de Vries (gebore 1964), Afrikaanse komediant en akteur. Hendrik de Vries (1896-1989), Nederlandse digter en skilder. Hugo de Vries (1848-1935), Nederlandse botanikus. Izak de Vries (gebore 1969), Suid-Afrikaanse skrywer, akteur en fotograaf. Klaas van Wyk de Vries (1919-1978), Suid-Afrikaanse geestelike leier. Maarten Gerritsz Vries (1589-1647), Nederlandse kartograaf en ontdekkingsreisiger. Nyck de Vries (gebore 1995), Nederlandse renjaer. Peter R. de Vries (1956-2021), Nederlandse ondersoekjoernalis en misdaadverslaggewer.
Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Nederlandse vanne