Siyabonga Nicolas Mabena (gebore 18 Februarie 2007) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as voorspeler vir Mamelodi Sundowns speel.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Lewende mense