Ivo Van Damme (* 21 Februarie 1954 – † 29 Desember 1976) was 'n Belgiese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1976 deelgeneem.Ivo Van DammeIvo VAN DAMME
Van Damme sterf in 'n motorongeluk oppad huis toe vanaf Marseille in die suide van Frankryk.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete