Élodie Ouédraogo (* 27 Februarie 1981) is 'n voormalige Belgiese naelloopatleet wat van Burkina Faso afkomstig is. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2004, 2008 en 2012 deelgeneem.Élodie Ouédraogo

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers