Felix Meskens (* 14 November 1906 – † 10 Januarie 1973) was 'n Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die maraton by die Olimpiese Somerspele van 1936 deelgeneem.Felix Meskens

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers