Leonees is 'n Romaanse taal wat in sommige dele van die Spaanse provinsies León, Zamora, en in die gebied Miranda de Douro en Bragança in Portugal gepraat word (waar dit amptelik erken word as Mirandees).
duimnael|links|Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000 Die taal het uit Latyn ontwikkel met bydraes van die voor-Romaanse tale wat in die gebied van die Leoniërs, 'n ou stam op die Iberiese Skiereiland, gepraat is. Kastiliaans Spaans bereik die gebied later, in die 14de eeu, toe die sentrale regering gesante en amptenare stuur om politieke en kerklike posisies te beklee.
Eksterne skakels
Héctor García Gil. Asturian-leonese: Linguistic, Sociolinguistic and Legal Aspects Asturian Language Academy González i Planas, Francesc. Institutum Studiorum Romanicorum «Romania Minor». The Asturleonese Dialects. La Caleya Cultural Association. Furmientu Cultural Association. Faceira Cultural Association. El Teixu Cultural Association.
Kategorie:Iberoromaanse tale Kategorie:Tale van Portugal Kategorie:Tale van Spanje