Adenia natalensis is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Passifloraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, in die Tugelariviervallei, voor. Sedert 1965 is die spesie nog nie weer gesien nie en word as moontlik uitgestorwe beskou.

Bronnelys Plants of the World

natalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika