thumb|260px|Formule 1 logo Formula 1 LenovoGrande Prêmio de São Paulo 2024 260px Datum 3 November 2024 Plek Autódromo José Carlos Pace Voorste wegspringplek Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes Tyd 1:23.405 Vinnigste rondte Renjaar Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Tyd 1:20.472 (ronde 62 van 69) Podium 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 2 Esteban Ocon Alpine-Renault 3 Pierre Gasly Alpine-Renault

Die 2024 Formule Een São Paulo Grand Prix het op 3 November 2024 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasvind. Dit was die een-en-twintigste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Die São Paulo Grand Prix is die vyfde van ses Grand Prix-naweke vanjaar waarin 'n naelren ("sprint") gehou is. ’n “Sprint” is amper dieselfde as ’n gewone wedren, met die verskil dat die wedren minder tyd neem. Die afstand van die naelloopren is ongeveer 100 kilometer (30 minute).

Die Grand Prix-naweek het op Vrydag met die vrye oefening van sestig minute begin, gevolg deur die naelrenkwalifisering. Op Saterdag is die sprint gehou. Kwalifisering vir die wegspringrooster (wat uitgestel is weens swaar reën) asook die hoofren is op Sondag gehou.

Oliver Bearman (Haas-Ferrari) neem deel in plaas van die siek Kevin Magnussen tydens die vrye oefening, asook die snelkwalifisering. Op 1 November na die snelkwalifisering maak Haas bekend dat Bearman die volle naweek Magnussen se plek sal inneem.

Bande Pirelli sal die volgende bande in São Paulo verskaf: + Bande vir gebruik te Interlagos Bande vir 'n droë baan Reënbande55pxHard C355pxMedium C455pxSag C555pxTussen-in55pxReën

Vrye oefening Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd14 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:10.610263 George Russell Mercedes AMG 1:10.791350 Oliver Bearman Haas-Ferrari 1:10.805481 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:10.950523 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:10.955

Snelkwalifisering Die uitslag bepaal die roosteropstelling vir die naelren op Saterdag. Pos.Nr.RenjaerVervaardigerKwalifiseertydRoosterSK1SK2SK3181 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:10.265 1:09.239 1:08.899124 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:09.477 1:09.063 1:08.9282316 Charles Leclerc Ferrari 1:10.388 1:09.248 1:09.153341 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:10.409 1:09.489 1:09.2194555 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:10.503 1:09.500 1:09.2575663 George Russell Mercedes AMG 1:10.479 1:09.683 1:09.4436710 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:10.630 1:09.610 1:09.6227830 Liam Lawson RB-Honda RBPT 1:10.576 1:09.827 1:09.9418923 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:10.366 1:09.844 1:10.07891050 Oliver Bearman Haas-Ferrari 1:10.442 1:09.629 Geen tyd101144 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:10.625 1:09.941111227 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:10.466 1:09.964121311 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:10.392 1:10.024131443 Franco Colapinto Williams-Mercedes 1:10.470 1:10.275141577 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 1:10.861 1:10.595151614 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:10.978Kuipe1731 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:11.052161822 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 1:11.121171918 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:11.280Kuipe2024 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 1:12.978KuipeSK1 107% tyd: 1:14.340

Naelren Naelrenuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte14 Lando Norris McLaren-Mercedes24 26:46.04528281 Oscar Piastri McLaren-Mercedes24 +0.59317316 Charles Leclerc Ferrari24 +5.6563641 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT24 +6.497s *145555 Carlos Sainz jr. Ferrari24 +7.22454663 George Russell Mercedes AMG24 +12.47563710 Pierre Gasly Alpine-Renault24 +18.16172811 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT24 +18.717131930 Liam Lawson RB-Honda RBPT24 +20.7738 1023 Alexander Albon Williams-Mercedes24 +24.6069 1144 Lewis Hamilton Mercedes AMG24 +29.76411 1243 Franco Colapinto Williams-Mercedes24 +33.23314 1331 Esteban Ocon Alpine-Renault24 +34.12816 1450 Oliver Bearman Haas-Ferrari24 +35.50710 1522 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT24 +41.37417 1677 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari24 +43.23115 1724 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari24 +54.139Kuipe 1814 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes24 +56.537Kuipe 1918 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes24 +57.983Kuipe DNF27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari19 Uitlaat12 Bron: formula1.com *1 Max Verstappen het die naelloop in die derde plek voltooi, maar 'n 5-sekonde straf gekry vir hoë spoed onder die virtuele veiligheidsmotorsituasie toe Nico Hülkenberg se motor langs die baan gestrand was.

Kwalifisering Kwalifisering sou Saterdagmiddag om 15:00 plaaslike tyd gehou word, maar is uiteindelik uitgestel na 07:30 Sondagoggend weens swaar en langdurige reën om 17:00.

Die kwalifisering Sondagoggend is in die reën gehou. Gedurende K1 was daar 'n rooivlagsituasie en Max Verstappen het eerste geëindig terwyl Lando Norris vyftiende geëindig het en dus net-net daarin geslaag het om aan te beweeg na K2. Tydens K2 was daar eers 'n rooivlagsituasie as gevolg van die ongeluk van Carlos Sainz jr., later tydens 'n geelvlagsituasie wat veroorsaak is deur die ongeluk van Lance Stroll het verskeie jaers die wenstreep oorgesteek, insluitend Lando Norris, maar toe Verstappen daar aankom, was daar reeds 'n rooivlagsituasie by die eindpunt, wat beteken het dat hy sy kwalifiserende rondte moes kanselleer en nie 'n vinnige tyd kon opstel nie.

Uitslag Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster14 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:30.944 1:24.844 1:23.4051263 George Russell Mercedes AMG 1:29.121 1:26.307 1:23.5782322 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 1:29.172 1:26.464 1:24.1113431 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:29.171 1:26.206 1:24.4754530 Liam Lawson RB-Honda RBPT 1:30.758 1:25.654 1:24.4845616 Charles Leclerc Ferrari 1:29.839 1:26.097 1:24.5256723 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:29.072 1:25.889 1:24.6577881 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:30.114 1:25.179 1:24.6868914 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:30.207 1:25.035 1:28.99891018 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:30.580 1:26.334 Geen tyd101177 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 1:30.633 1:26.47211121 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:28.552 1:27.77117 *11311 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 1:30.035 1:28.158121455 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.303 1:29.406Kuipe *21510 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:29.420 1:29.614131644 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:31.150141750 Oliver Bearman Haas-Ferrari 1:31.229151843 Franco Colapinto Williams-Mercedes 1:31.270161927 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:31.623192024 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 1:32.26320K1 107% tyd: 1:34.750Bron: formula1.com *1 Max Verstappen ontvang 'n roosterstraf van vyf plekke weens die vervanging van sy verbrandingsenjin. *2 Carlos Sainz jr. het veertiende gekwalifiseer, maar moes uit die kuipe wegspring omdat daar aan sy motor gewerk is onder Parc fermé toestande.

Wedren Die wedren sou normaalweg om 14:00 plaaslike tyd begin, maar is deur die FIA vervroeg na 12:30 as gevolg van swaar reën wat later die middag verwag is. Max Verstappen het die twee-en-sestigste Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan behaal.

Renuitslag Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT69 2:06:54.4301726231 Esteban Ocon Alpine-Renault69 +19.477418310 Pierre Gasly Alpine-Renault69 +22.5321315463 George Russell Mercedes AMG69 +23.265212516 Charles Leclerc Ferrari69 +30.17761064 Lando Norris McLaren-Mercedes69 +31.27318722 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT69 +42.05636881 Oscar Piastri McLaren-Mercedes69 +44.943 *184930 Liam Lawson RB-Honda RBPT69 +50.452521044 Lewis Hamilton Mercedes AMG69 +50.7531411111 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT69 +51.53112 1250 Oliver Bearman Haas-Ferrari69 +57.08515 1377 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari69 +1:03.58811 1414 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes69 +1:18.0499 1524 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari69 +1:19.64920 1655 Carlos Sainz jr. Ferrari38 OngelukKuipe 1743 Franco Colapinto Williams-Mercedes30 Ongeluk16 DNS23 Alexander Albon Williams-Mercedes0 Skade met kwalifisering− *2 DNS18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes0 Ongeluk− *3 DSQ27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari30 Swartvlag *419 Bron: formula1.com Max Verstappen teken vir die 33ste keer in sy loopbaan die vinnigste rondte aan, en verdien daarmee 'n ekstra punt. *1 Oscar Piastri het die wedren in die sewende plek voltooi, maar is 'n straf van tien sekondes opgelê omdat hy 'n botsing met Liam Lawson veroorsaak het. *2 Alexander Albon het nie die wedren begin nie. Die werktuigkundiges het nie genoeg tyd gehad om sy motor te herstel nie nadat Albon se motor tydens die kwalifisering in die bandheining beland het. Sy plek op die rooster het leeg gebly. *3 Lance Stroll het tiende gekwalifiseer, maar nie die wedren begin nie nadat hy op die opwarmrondte van die baan afgegly het. Sy plek op die rooster het leeg gebly. *4 Nico Hülkenberg is gediskwalifiseer nadat hy hulp van die beamptes ontvang het om weer op dreef te kom ná 'n tolslag in draai 1.

Puntestand ná die Grand Prix

Renjaers Plek No. Renjaer Span Punte11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT39324 Lando Norris McLaren-Mercedes331316 Charles Leclerc Ferrari307481 Oscar Piastri McLaren-Mercedes262555 Carlos Sainz jr. Ferrari244663 George Russell Mercedes AMG192744 Lewis Hamilton Mercedes AMG190811 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT151914 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes621027 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari311122 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT281210 Pierre Gasly Alpine-Renault261310 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes241431 Esteban Ocon Alpine-Renault231520 Kevin Magnussen Haas-Ferrari141623 Alexander Albon Williams-Mercedes12173 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT121838/50 Oliver Bearman Ferrari71943 Franco Colapinto Williams-Mercedes52030 Liam Lawson RB-Honda RBPT42124 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari0222 Logan Sargeant Williams-Mercedes02377 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari0

Vervaardigers Plek Span Punte1 McLaren-Mercedes5932 Ferrari5573 Red Bull-Honda RBPT5444 Mercedes AMG3825 Aston Martin-Mercedes866 Alpine-Renault497 Haas-Ferrari468 RB-Honda RBPT449 Williams-Mercedes1710 Kick Sauber-Ferrari0

Verwysings

Kategorie:Brasiliaanse Grand Prix Brasilië Formule Een