Jean Konings (* 4 Maart 1886 – † 29 Mei 1974) was 'n Belgiese naelloopatleet. Hy het aan die 100 meter by die Olimpiese Somerspele van 1908 deelgeneem.Jean KoningsJean KONINGS Konings was tweede in sy eerste-rondte uitdun met 'n tyd van 11,6 sekondes, maar word uitgeskakel deur Reggie Walker wat 'n tyd van 11,0 s aangeteken het.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers