Kingsley Wakelin (gebore 27 Desember 1968)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n Parlementslid (LP) vir die Demokratiese Alliansie (DA).

Hy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies, waar hy 76ste op die nasionale DA-partylys was.

Wakelin was die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Diens in die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit tot 2024.

Verwysings

Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie