Freddy Herbrand (* 1 Junie 1944) is 'n voormalige Belgiese atleet. Hy het aan die tienkamp by die Olimpiese Somerspele van 1972 deelgeneem, maar kon geen medalje verower nie.Freddy Herbrand Hy was van 1963 tot 1973 die Belgiese kampioen in verskeie items van die tienkamp.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers