197px|duimnael|regs Teodorik die Grote (Pannonia, ca. 451 – Ravenna, 30 Augustus 526) was koning van die Ostrogote. Hy het sy vader Teodemir in 474 opgevolg en regeer tot sy dood. Keiser Zeno het hom in 484 as konsul aangestel, en so het hy oor 'n deel van Italië regeer. Hy was ook bekend as Diederik van Bern (na sy somerkoshuis Verona).
Kategorie:Romeinse konsul Kategorie:Koning van die Ostrogote Kategorie:Persoon in die 5de eeu Kategorie:Persoon in die 6de eeu