Die boshardepeer (Olinia radiata) is 'n boom wat deel van die Penaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor. Die boom het 'n voorkomsgebied van 103 839 km² en het tans geen bedreigings nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
radiata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika