Sebaea aurea is 'n plant wat deel van die Gentianaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos, word tot 30 cm hoog en blom van Oktober tot Desember. Die blomme is wit of geel.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
aurea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika