John Doms (* 5 November 1924 in Waarloos – † 27 Junie 2013 in Duffel) was 'n Belgiese langafstandatleet. Hy het aan landloop en die hinderniswedloop by die Olimpiese Somerspele van 1948 deelgeneem.John DomsJean DOMS

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers