Chiangrai United Football Club (Thai: สโมสรฟุตบอลเชียงราย ยูไนเต็ด) is 'n professionele sokkerklub gebaseer in die Chiang Rai-provinsie, Thailand se mees noordelike provinsie. Die klub ding mee in die Thai League 1. Die klub staan ook bekend as "The Beetles".
Eksterne skakels Chiangrai United F.C. se webtuiste
Kategorie:Thaise sokkerklubs