Die besembossie (Lasiosiphon polycephalus) is 'n struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voorkom. Dit staan ook as die januariebos, perdebossie en waaibossie bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

polycephalus Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika