Almensh Belete (* 26 Julie 1989, Addis Abeba) is 'n Belgiese langafstandatleet van Ethiopiese geboorte. Sy het aan die 5000 meter vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 2012 deelgeneem.Almensh BeleteAlmensh BELETE

Haar suster, Mimi Belete, is ook 'n Olimpiese langafstandatleet, wat Bahrein verteenwoordig.

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers