Andrew Hinds (* 25 April 1984) is 'n naelloopatleet van Barbados. Hy het aan die 100 meter by die Olimpiese Somerspele van 2008 deelgeneem.Andrew HindsAndrew HINDS

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Barbados-atlete