Kaos (gestileer as KAOS) is 'n Britse mitologiese swart komedie-televisiereeks wat deur Charlie Covell vir Netflix geskep is. Dit gaan oor drie mense terwyl hulle hul verbintenis met mekaar en met 'n jarelange antieke profesie ontdek, terwyl hulle met korrupte en arrogante gode van Klassieke mitologie handel. Die reeks is op 29 Augustus 2024 op Netflix vrygestel.
Uitgangspunt Die almagtige dog onseker god Zeus begin sy einde van heerskappy vrees sodra hy 'n plooi op sy voorkop opmerk, wat moontlik die einde van sy heerskapy volges 'n profesie aandui. Hy word paranoïes en wraaksugtig teenoor sy toegewydes. Intussen begin drie mense hul verbintenisse met mekaar ontdek en groot sameswerings waarby die Griekse gode betrokke is.
Rolverdeeling Jeff Goldblum as Zeus Janet McTeer as Hera Cliff Curtis as Poseidon David Thewlis as Hades Killian Scott as Orpheus Debi Mazar as Medusa Stephen Dillane as Prometeus Aurora Perrineau as Riddy (Eurydice) Misia Butler as Caeneus Leila Farzad as Ari (Ariadne) Nabhaan Rizwan as Dionusos Mat Fraser as Daidalos Rakie Ayola as Persefone Stanley Townsend as Minos Billie Piper as Cassandra Skikgodinne Suzy Izzard as Lachy (Lachesis) Ché as Clotho Sam Buttery as Atropos Eriniërs Cathy Tyson as Alecto Donna Banya as Tisi (Tisiphone) Natalie Klaymar as Meg (Megaera) Fady Elsayed as Glaucus/Minotourus Tomi Egbowon-Ogunjobi as Dea Tacita Gilian Cally as Hecuba Shila Ommi as Pas (Pasiphae) Amanda Douge as Andromache Daniel Lawrence Taylor as Teseus Ramon Tikaram as Charon Joe McGann as Polyphemus
Verwysings
Kategorie:Britse televisiereekse