Levi Cadogan (* 8 November 1995) is 'n naelloopatleet van Barbados. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2016 deelgeneem, maar slegs 67ste geëindig.Levi CadoganLevi Cadogan Hy het 'n silwermedalje verower by die 2014 Sentraal-Amerikaanse en Karibiese Spele en vierde geëindig by die 2014 Wêreldjuniorkampioenskappe.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Barbados-atlete