Die broodbos (Hermannia trifurca) is 'n struik of bossie wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voorkom. Dit staan ook as die koerasiebos bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

trifurca Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika