thumb|260px|'n Scalextric-resiesbaan en .
Scalextric is die handelsnaam van 'n motorresiesstel wat in die laat 1950's vir die eerste keer verskyn het. Dit is die eerste keer deur die ingenieur B. Fred Francis geskep toe hy 'n elektriese motor gevoeg het by die Scalex-blikmotors wat deur sy maatskappy, Minimodels Ltd, vervaardig is.Historia del Scalextric on Diario 9 de Julio, 14 Jan 2016
Die eerste "Scalextric" is in 1956 in Havant, Hampshire, vervaardig. Hornby Hobbies het die maatskappy in 1968 gekoop.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Speelgoed