Zouhair Aouad (* 7 April 1989) is 'n Bahreinse atleet oor die middelafstande.Zouhair AouadZouhair Aouad Hy het by die Olimpiese Somerspele van 2016 aan die mans 5000 meterwedloop deelgeneem, maar kon nie sy uitdun vir die wedloop voltooi nie.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahreinse atlete