duimnael|Jo-Ané van Dyk in 2016. Jo-Ané Van Dyk (gebore 3 Oktober 1997) is 'n Suid-Afrikaanse baan- en veldatleet wat aan spiesgooi deelneem. Sy het die silwermedalje by die Olimpiese Spele in 2024 in Parys gewen.
Prestasies Alle inligting geneem uit Wêreldatletiek profiel.https://worldathletics.org/athletes/-/14558613
Kompetisierekord Verteenwoordig 2013Wêreldjeugatletiekkampioenskappe Addis Abeba, Ethiopië6de50,16 m2014 Atletiek by die 2014 Afrikajeugspele Gaborone, Botswana1ste47,62 mAtletiek by die 2014 Somer Jeug Olimpiese Spele Nanjing, Volksrepubliek China7de48.93 m20152015 Afrika Junior Atletiekkampioenskappe Addis Abeba, Ethiopië1ste49,47 mAtletiek by die 2015 Afrika Spele Brazzaville, Republiek van die Kongo3de50,52 m20162016 Afrika-atletiekkampioenskappeDurban, Suid-Afrika2de56,22 m2016 IAAF o/20-Wêreldkampioenskappe Bydgoszcz, Pole2de57,32 m2017Atletiek by die 2017 Somer UniversiadeTaipei, Taiwan9de57,02 m20182018 Afrika-atletiekkampioenskappe Asaba, Nigerië2de53,72 m2019 Atletiek by die 2019 Somer UniversiadeNapels, ̪Italië6de56,85 m2019 Afrika-atletiekkampioenskappeRabat, Marokko2de55,38 m2021 Atletiek by die 2020 Olimpiese SomerspeleTokio, Japan24ste57,69 m20222022 Afrika-atletiekkampioenskappe Port Louis, Mauritius1ste60,65 m2022 Wêreld-atletiekkampioenskappe Eugene, Oregon, Verenigde State15de (q)57,79 m20232023 Wêreld-atletiekkampioenskappe – Vrouespiesgooi Budapest, Hongarye10de57,43 m2024 Afrika-atletiekkampioenskappe Accra, Ghana1ste60,80 m2024 Afrika-atletiekkampioenskappe Douala, Kameroen1ste57,03 m2024 Atletiek by die 2024 Olimpiese Somerspele 2024 Parys, Frankryk2de63.93 m
Nasionale titels Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe Spiesgooi: 2018, 2021, 2022
Universiteitsport Suid-Afrika Kampioenskappe Spiesgooi: 2016, 2017, 2018, 2019, 2021, 2022
Suid-Afrikaanse o.20-kampioenskappe Spiesgooi: 2016
Suid-Afrikaanse Junior Kampioenskappe Spiesgooi: 2015
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Suid-Afrikaanse sportvroue