ACG Strathallan is 'n privaatskool en kollege en is deel van die Academic Colleges Group. Dit is geleë op die Hingaia skiereiland naby die Auckland suidelike deurpad in Nieu-Seeland.
Die skool is in Februarie 2001 oopgemaak. Daar is 'n kindertuin, skool (jaar 1-6) en kollege (jaar 7-13).
Daar is amper 1200 studente. Strathallan spesialiseer in die Britse Cambridge kwalifikasies.
Die prinsipaal is Robin Kirkham.
Kategorie:Auckland Kategorie:Nieu-Seelandse skole