The Pity of It All: A Portrait of Jews In Germany, 1743–1933 (Afrikaans: Die jammerte daarvan: 'n Portret van Jode in Duitsland, 1743–1933) is 'n boek deur Amos Elon wat in 2002 gepubliseer is. Die boek beskryf die geskiedenis van die Duitse Jode tussen die jare 1743-1933. Die boek fokus op die konstante pogings van Duitse Jode om te assimileer en 'n integrale deel van Duitsland te word.
(Die Duitse titel is: "Zu einer anderen Zeit: Porträt der jüdisch-deutschen Epoche (1743-1933)" (Afr.: 'n Ander Tyd: Portret van die Joods-Duitse Epog (1743-1933).
Verwysings
Kategorie:Engelse boeke