Die Oubergpas is 'n bergpas in die Matsikammaberge op die grondpad (P2204), suid van Vanrhynsdorp.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bron https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/685-ouberg-pass-p2204.html
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap