Die Library and Information Association of South Africa (LIASA) is 'n professionele nie-winsgewende organisasie wat instansies en mense wat in biblioteke en inligtingsdienste werk, verteenwoordig. Die LIASA Nasionale Kantoor is geleë op die Pretoria-kampus van die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika (NLSA).

Verwysings

Kategorie:Biblioteke