CrowdStrike Holdings, Inc. is 'n Amerikaanse rekenaarsekuriteitmaatskappy gebaseer in Austin, Texas. Hulle werk op die gebied van inligtingsekuriteit.

Die maatskappy was betrokke by ondersoeke van verskeie hoëprofiel kuberaanvalle, insluitend die 2014 Sony Pictures- kraak, die 2015–16 kuberaanvalle op die Demokratiese Nasionale Komitee (DNC), en die 2016 e-pos lek waarby die DNC betrokke was.

In Julie 2024 het 'n foutiewe opdatering van die sekuriteitsagteware wêreldwye rekenaaronderbrekings veroorsaak wat lugreise, bankwese, uitsaaiwese en ander dienste ontwrig het.

Sien ook Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)

Verwysings

Kategorie:Maatskappye wat op die NASDAQ genoteer is