Papiesvlei is 'n klein dorpie in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die nedersetting lê in die Strandveldstreek, ongeveer 14 km noordoos van Uilenkraalsmond, omtrent 11 km noord van Baardskeerdersbos en sowat 12 km suidoos van Stanford.
In die 2011 Suid-Afrikaanse Sensus was die nedersetting se bevolking aangeteken as 980 mense wat in 379 huishoudings gewoon het.
Verwysings
Kategorie:Wes-Kaap