Dronten is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 40 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 424 km². Die munisipaliteit is in 1972 gestig.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Dronten: Biddinghuizen, Dronten (dorp), Ketelhaven, Roggebotsluis en Swifterbant.

Kategorie:Munisipaliteite in Flevoland Kategorie:Nedersettings in Flevoland